Skip to product information
1 of 1

Bybel Legkaart - Jesus Genees 'N Verlamde Man (100 Pieces)

Bybel Legkaart - Jesus Genees 'N Verlamde Man (100 Pieces)

Regular price R 110.00 ZAR
Regular price Sale price R 110.00 ZAR
Sale Sold out


Jesus genees ʼn verlamde man Bybel-legkaart is ʼn 100-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 6 -8 jaar. Dit beeld die verhaal uit waar Jesus die verlamde man genees in Lukas 5, met die Bybelteks “By God is alles moontlik” uit Matteus 19:26. Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

• Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
• Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
• Kleurryke kuns deur top illustreerders
• Met Bybelverse en Skrifverwysings
• Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 6+
• Legkaartgrootte: 230 x 320 mm

Lead Time: 7 -10 Working Days

View full details