Skip to product information
1 of 2

Bybel Legkaart - Die Eerste Kersfees (200 Pieces)

Bybel Legkaart - Die Eerste Kersfees (200 Pieces)

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out


Die eerste Kersfees Bybel-legkaart is ʼn 200-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 8 - 10 jaar. Dit illustreer die verhaal van Jesus se geboorte in Betlehem soos vervat in Lukas 2 en Matteus 2, saam met die Bybelvers “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê”, uit Johannes 3:16. Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

• Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
• Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
• Kleurryke kuns deur top illustreerders
• Met Bybelverse en Skrifverwysings
• Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 8+
• Legkaartgrootte: 300 x 500 mm


Lead Time: 7 - 10 Working Days

View full details