Skip to product information
1 of 2

Bybel Legkaart - Jesus Loop Op Die Water (500 Pieces)

Bybel Legkaart - Jesus Loop Op Die Water (500 Pieces)

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out


Jesus loop op die water Bybel-legkaart is ʼn 500-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns tussen die onderdom 10 - 12 jaar. Dit illustreer die verhaal waar Jesus op die water geloop het en toe Hy Sy hand na Petrus uitgesteek het, soos vervat in Matteus 14:31, saam met die Bybelvers “Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan” uit Josua 1:9. Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

• Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
• Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
• Kleurryke kuns deur top illustreerders
• Met Bybelverse en Skrifverwysings
• Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 10+
• Legkaartgrootte: 360 x 600 mm

Lead Time: 7 - 10 Working Days

View full details